Wildsplaas gelee tussen Rooibokkraal en Derdepoort. Gelykplaas met 'n koppie met 'n baie mooi uitsig, en plaas is ook vir BTW geregistreer.
Die plaas het +- 5km rivierfront aan Marikorivier.
Bome wat voorkom is Hardekool, Blinkblaar, Kameeldoring, Geelhaak, Haak-en-steek, Swarthaak, Sekelbos, Vaalbos en Witgat.
Wild wat voorkom sluit in Rooibok, Ko...
Neat 3 Bedroom townhouse in Equestria Estate! This townhouse offers 3 bedrooms, 2 bathrooms, open plan living room (dining room, TV/lounge) that opens up onto patio and private garden, kitchen, double lock-up-garage with extra parking in complex. 24 hour security within complex, electric fence and burglar bars. Cummunal tennis courts, volleyball, s...
32Ha lifestyle farm. Neat 3 bedroom thatched house, open plan lounge / dining room, beautiful kitchen and office on second floor. Double garage and staff quarter. Equipped boreholes (13,000 and 15,000 lph). Cement roads on farm. Game fenced and loading facilities for game. Breeding camp for Nyala. Seasonal stream with dams. 2 Net houses to grow Pec...
Frankfort - Plaas met baie potensiaal. Groot: 19,3276 ha.
Die plaas Hoewe Harlech 586, Frankfort, provinsie Vrystaat.
Verbeteringe: Eiendom bestaan uit 4 natuurlike weidingskampe (toegespan met Bonnox), 2 kampe met aangeplante lusern (8 ha) en 'n Granaat boort (2000 bome in totaal).
Sement dam (120 000l). 4 Fonteine. Boorgat (fontein water volledig...
Hierdie mooi sandsteen huis het drie slaapkamers en twee badkamers waarvan een en-suite is.
n sitkamer , eetkamer en kombuis met n lekker spens. Hout plafonne, diefwering en sekuriteits hekke orals.
n Veilige motorhuis en geboude hokke vir duiwe of honde en n lekker vuur boma asook talle vrugte bome en n druiwe prieël, asook heerlike stoepe voor
MH209 - Is jy moeg vir die stad se gewoel en raas, is hierdie die idiale aftree huis vir jou.
Die eiendom is gelee in die Rooiberg bavaria, waarvan Mabula Lodge en Zebula Gholf Landdgoed deel is.
Minder as 3 ure se ry vanaf Johannesburg en 2 ure se ry vanaf Pretoria.
75km vanaf Bela Bela en 80km vanaf Thabazimbi
Malaria vry gebied en baie veilige a...
Durbanville,Furnished 2 Bedroom Gemeubileerde 2 slaapkamer In Rosendal. Baie sentraal. Naby Tygervallei Santrum Rustige, gesogte woonbuurt met baie openbare areas. Ryk vo�l lewe, hasies en eekhorinkies. Hoof slaapkamer het dubbelbed en 2 bedkasies en ingeboude kas. 2 de slaapkamer het enkelbed met ingeboude kaste. Kombuis het heelwat werksoppervl...
Spacious family house on a large stand in Meyerspark! This house offers 4 bedrooms, 2 bathrooms, dining room, lounge, T.V. room, study, kitchen, double automated garage, big yard with established garden, swimming pool, pool room, patio and braai area. The one bedroom on the side could be used as a separate garden flat, with a en suite bathroom. Inc...
Hierdie goed geprysde 21 Ha plot moet nie mis geloop word nie.
Plote na aan die dorp is hoog op aanvraag.
Twee huise waarvan een 'n grasdak huis is en 'n woonstel.
Twee boor-gate en Eskom krag.
Hierdie plot is naby die dorpen teen aan die teerpad en is eintlik ideaal vir 'n besigheid of 'n klein
boerdery.
Die hoof huis bestaan uit sitkamer
Twee slaapkamer huis te koop in Naboomspruit
Perfek vir aftrede! Hierdie pragtige huis is gele in 'n veilige kompleks met 24 uur sekuriteit. Voltitel, geen maadelikse heffings en diere vriendelik. Die huis bied twee slaapkamers met hul eie badkamers. Oopplan sitkamer en eetkamer. Pragige kombuis met apparte opwas gedeelte. Dubbel motorhuis met 'n