Die plaas bestaan uit 2 dele, die een gedeelte is 430 ha groot en die ander een is 18.5 ha wat as 'n geheel verkoop word.
Daar is 10 weidingskampe en die kampe is met water voorsien. Die kampe se drade is in 'n goeie toestand. Daar is 50 ha se aangeplante smutsvingergras wat voorkom. Geen lande nie. Daar is ook 2 boorgate waarvan albei met
Hierdie suiwelprodukaanleg is steeds in volle bedryf. Vrugtesappe en melk word nog daagliks vervaardig, verpak en versprei na verskeie winkels toe. Daar is vele ander produkte wat ook daar vervaardig en verpak kan word. Hierdie is die ideale besigheid om te kom oorneem en nog groter laat groei. Daar is ook 'n winkel vir die omliggende besighede se
MH 208 Avondsrus sekuriteits oord
Rooiberg sekuriteitsoord is gelee in die groter Rooiberg Bavaria gebied.
Mabula Lodge en Zebula Gholf estate is ook in hierdie Bavaria gebied.
Baie veilige gebied met wildsplase wat Rooiberg omring.
Is jy moeg vir die stad en smag na rus en vrede?
Kom kyk na hierdie pragtige wooneenheid in Rooiberg
Minder as 3 ure ...
2 Slaapkamer ruim woning te huur in Bonniepark vanaf end Augustus 2020. Huis se afwerking binne is nogal besonders.Elke kamer het prag soliede ingeboude kasste, asook in die gang. Daar is dus 2 kamers met ingeboude kasste. Hoofkamer het sy badkamer en dan is daar 'n gasste badkamer ook.Die dubbel motorhuis is amper soos 'n ekstra vertrek
Lieflike groot erf (3994 m�), lekker hoog gele�, naby die rivier en kanaal. Baie veilige area en naby Keimoes en Upington.
Kom bou jou droomhuis met �n panoramiese uitsig oor Kanoneiland se groen lande en word deel van �n vriendelike boeregemeenskap.
Kontak my vandag nog!
PRICE NEGOTIABLE! OWNER WANTS TO SE OFFERS!
Just off van der Hoven street, in Moska street, Zandfontein.
Vacant plot with trees and a "koppie" at the back of the property.
Close to all major amenities.
Come and do your thing.
Price drastically reduced!
Call Aubrey today to view!
1200 Sqm vacant land for sale with unspoiled and nice views over the village and surrounding hills. This plot is situated on the edge of the village and is surrounded by fynbos. This property also have access to lei water
3 bedroom house. Main room Bic. Open plan kitchen and living area. Bathroom with walk in shower. Newly Renovated. Brick paved yard ample parking for 5 cars. Se ire and quiet area. Property is located in Weltevreden Valley Mitchells Plain.
Well run, very neat complex close to all amenities. Open plan lounge, dining room and granite top kitchen with lovely se views. Comfortable sized bedrooms, and one shade net parking. The complex offers a pool and a well kept garden. Electricity excluded.
This 1HA vacant stand is listed for a bargain. It is at the end of a cul se dac and offer a variety of indigenous bushveld trees and lots of privacy. If you want security and privacy, this address offers both. I mean R1.05mil for a 1HA stand...That is a bargain!