Heerlike sonnige bachelor woonstel beskikbaar in Twee Riviere Aftreeoord in Montana Tuine. Skakel gerus om te gaan besigtig.Fasiliteite24 uur SekuriteitWasseryBiblioteekSorgsentrumHaarsalonEetsaalKiosk en vele meer
baie mooi bachelor kamer dadelik beskikbaar in Bougainvilla Aftree Oord in die Diens Sentrum naby alle fasiliteite geleeFasiliteite:Frail CareHaarsalonSkoonheidsalonKombuisKerkdiensteBussie na winkelsBiblioteek en vele meer