Hartenbos Properties For Rent

 |  Hartenbos Property For Sale
892 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R500 R+50,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  Hartenbos Properties For Rent
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

Hartenbos

South Cape DC, Western Cape

Fully selfcater 3 bedroom house with modern bath shower braai area dstv near shops and malls not far from beach. Dates 05 December Some dates im December and New Year still available

Hartenbos Strandhuis

Mosselbaai, Western Cape

Vakansie Akkomodasie beskikbaar die Hartjie van die Karoo Dorpie in Hartenbos. 3 Slp Kamer strandhuis beskikbaar vir jou wegbreek naweek of week. Buite braai en heerlike gesellige stoep. Loop afstand van die strand en winkel sentrum

Hartenbos/Marjohandi

Mossel Bay, Western Cape

Netjiese dupleks woonstel in die hartjie van Hartenbos met 3 slk en 2 badkamers, slaapplek vir 7 persone. Naby see, pretpark en winkels. Buiteseisoen-tarief: R500 vir 4 persone plus R100 pp eksta.

Hartenbos / Marjohandi

Mosselbaai, Western Cape

Netjiese 3 slk woonstel in die hartjie van Hartenbos. Naby see, pretpark, waterwurm en winkels. Slaapplek vir 7 persone. Linne word voorsien, bring net handoeke en dekodeerder met kaart. Braaigeriewe en toesluit-motorhuis. BUITESEISOEN: R500per nag vir 4 persone dan R100pp ekstra.

Hartenbos Vakansiehuis

Mosselbaai, Western Cape

Volledige selfsorg dubbel Pletthuis in die gewilde Strydomsoord ideaal vir gesinne met kinders want dit is loopafstand van ALLES. 3 Ruim slaapkamers; Kamer 1: dubbelbed; Kamer 2: dubbelbed; Kamer 3: stapelbed. 2 volledige Badkamers; 1 stort en 1 bad. Addisionele ruim buitekamer reg teen aan huis wat 4 mense akkommodeer met volledige badkamer. Asook...

Hartenbos Vakansiehuis

Mosselbaai, Western Cape

Volledige selfsorg dubbel Pletthuis in die gewilde Strydomsoord ideaal vir gesinne met kinders want dit is loopafstand van ALLES. 3 Ruim slaapkamers; Kamer 1: dubbelbed; Kamer 2: dubbelbed; Kamer 3: stapelbed. 2 volledige Badkamers; 1 stort en 1 bad. Addisionele ruim buitekamer reg teen aan huis wat 4 mense akkommodeer met volledige badkamer. Asook...

Hartenbos Landgoed

Mosselbaai, Western Cape

HARTENBOS LANDGOED – 2 BEDROOM, 2 BATHROOM, 1 GARAGE: • Natural fynbos environment is an absolute feast for the eye • Situated in a Eco Estate with controlled entrance and exit • Walking distance to Hartenbos river mouth and the beach • Langeberg Mall is within 3 km • Mossel Bay harbour, fresh fish, restaurants etc are all accessible • Ideal as a

Hartenbos Vakansie

Mosselbaai, Western Cape

2Slaapkamer 1 badkamer huisie onder in Hartenbos 650m vanaf strand, steeds beskikbaar vir 9Des - 27 Des, epos malinda@keulereiendomme.co.za of sms u epos na 084 435 5882 vir meer inligting. Minimum bespreking van 10 nagte

Hartenbos Chalet

Eastern Cape

Chalet available from 19 December 2016-3 January 2017 2 blocks away from HUB hartenbos shops and beach. Fully furnished tv, microwave,bedding just bring your clothes and enjoy your holiday in stunning Hartenbos.

Hartenbos Accomodation

Centurion, Gauteng

Cosy secured 3 bedroom apartment available swimming pool dstv and lots more walking distance from beach in Bayview area For more details please phone us
Property Hartenbos Rent
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)