Bela Bela Properties For Rent

 |  Bela Bela Property For Sale
157 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R500 R+50,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  Bela Bela Properties For Rent
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Enjoy time away after a busy year 2bed/6sleeper/self catering Loads of activities

Bela-Bela House To Rent

Bela Bela, Limpopo

Lovely 3 bedroom 2 bathroom with a study house to rent in bela bela. This lovely property has a swimming pool and a HUGE garden. Contact me for viewing
Meenthuis met 2 slaapkamers, 1 badkmer, sitkamer en kombuis. Klein stoepie en tuintjie. Afdak vir 2 voertuie. Kaartjiekrag. Munisipale water, riool en vullis verwydering is vir die huurder se rekening. Loopafstand vanaf n winkelkompleks. Geen diere.
Woonstel op 1ste vloer - 2 slaapkamers, badkamer, kombuis, sitkamer en eetkamer. Klein balkon. Kaartjiekrag. Water ingesluit. Kamer is groot en leef area het baie spasie. Loopafstand vanaf die sentrale sake gebied.
Self catering units available within walking distance to the forever resort 3 bedrooms units 2 bathrooms with a garage Each unit has a braai area Extremely safe and secure Call 0827141057 for availability
Lieflike tuinhuis met 2 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, sitkamer en motorhuis. Kombuiskaste is nuut oorgedoen. Klein tuintjie. Kaartjiekrag. Water ingesluit. Loopafstand vanaf winkelkompleks. Geen diere.
3 Beskikbaar - Pragtige gemeubuleerde 2 slaapkamer huis beskikbaar op n "lodge". Badkamer (vol), oopplan sitkamer met eetkamer. Skoonmaakdienste en D.S.T.V. kan met die eienaars direk en addisioneel gereel word. Krag en water is uitgesluit. Geen diere. R4 500 per maand vir elkeen.3 Available - Lovely furnished 2 bedroom house available on a lodge. ...
Ruim 4 slaapkamer huis met 2 badkamers. Lekker groot kombuis met baie kaste, aparte opwas area, sitkamer en eetkamer. Stoepie, swembad, wendy huis en stoortjie. Motorhuis en n toesluit afdak. Groot erf. Kaartjiekrag met munisipale water.Spacious 4 bedroom house with 2 bathrooms. Big kitchen with enough cupboards, separate scullery, lounge and dinin...
2 Slaapkamer meenthuis met 1.5 badkamers. Oopplan sitkamer en kombuis. Kaartjiekrag. Munisipale water, riool en vullis verwydering is vir die huurder se rekening asook instandhouding van die tuin. Geen diere.
2 Slaapkamer meenthuis met 1.5 badkamers. Oopplan sitkamer en kombuis. Kaartjiekrag. Munisipale water, riool en vullis verwydering is vir die huurder se rekening asook instandhouding van die tuin. Geen diere.
Property Bela Bela Rent
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)