4 kantore met groot ontvangs en kombuis plus stoorkamer en badkamer met baie parkering. Die tuin word instand gehou en dit is in 'n klein officepark met twee ander eenhede aan weerskante. Die onderdak parkering is genoegsaam vir 4 voertuie wat binne kan stop.