Mooi opgegradeerde 3 slpk woonstel/huis - Rietondale, PretoriaGEEN TROETELDIERE! Hierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 3 ruim slaapkamers, 2 moderne badkamers , oop plan kombuis met aparte opwas/laundry. Ruim woon vertrek en eetkamer. Ingeboude kaste met baie pakplek. Stoep en tuin. Pre-paid elektrisi...