The property has the perfect location with lots of privacy and enough space to build special family memories. This stunning face brick house offers you a home bordering Parkland and the abundant wild life that surrounds it. Property has 3 bedrooms and 2 bathrooms which are neatly tiled and only needs minor attention. An open plan kitchen, scullery/...
'n Pragtige ruim huis met baie ekstras. Ideaal vir heerlike Bosveldkuiers met baie vriende of kinders en kleinkinders. Andersins is die grondvloer die antwoord met 'n baie ruim oopplan leef en eetkamer, asook 'n goedbeplande kombuis. Die twee groot slaapkamers nooi jou dadelik in met baie kaste en hope lig.Die boonste vlak bied slaapplek vir 6 mens...
Beplan jy 'n heerlike naweekplek in die Bosveld naby genoeg aan Loskopdam om 'n avontuurlike naweek te verseker of wil jy kom uitspan en jou batterye herlaai? Kom kuier laataand om die vuur by die goedbeplande boma of baljaar in die sprankel swembad. Hierdie huis bied baie privaatheid aangesien dit direk aan die parkarea grens en 'n addisionele erf...
Is privaatheid vir jou belangrik? Hierdie huis in die bos is beslis die antwoord. 'n Nuutgeboude oopplan kombuis en leefarea wat direk op die stoep uitloop, 'n instap-spens om van te droom en 'n aparte opwaskamer. Drie slaapkamers elkeen met 'n moderne en suite badkamer asook 'n skuifdeur wat op die stoep uitloop. Die stoep is ruim en die onderdak ...
Busy take-away on a through way in this beautiful town of Riversdal.The Restaurant can accommodate 20 guest inside and there is two wooden benches outside.The menu consist of a large variety of home bake specialities like pies, vetkoek, gatsby's and pizza. Chicken and fish dishes are also on their menu.The turnover is between R100/R120k per month. ...
This great 3 bedroom 4 bathroom house for for sale in a prestige estate in Middelburg MpumelangaThe rustic interior will make you feel home instantly.Don't miss out on this great opportunity, Call the agent today.!!