2 Slaapkamer woonstel beskikbaar vanaf 1 November 2020 in die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord in Montana Tuine.Spring gou en verseker die hoekeenheid op die derde vloer met 2sk, 1 badkamaer en oopplan kombuis / sitkamer en 'n balkon.Fasiliteite:24 uur sekuriteitEetsaalHaarsalon & SkoonheidsalonBiblioteekAktiwiteite soos rolbal, kaartspele, ker...