north gardens pretoria

3603 properties
Searches related to "North Gardens Pretoria" :

North Gardens Pretoria

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  north gardens pretoria
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Baie mooi eenheid in Bougainvilla Aftreeoord dadelik beskikbaarFasiliteite24 uur SekuriteitBiblioteekKoffiekroegEet / gemeenskapsaalHaarsalonSkoonheidsalonSorgsentrum, en vele meerSkakel om teleurstelling te voorkom
Bougainvillea Retirement This stunning Townhouse offers 3 Bedrooms with built-in cupboards, 2 Bathrooms-Tiled, open plan Living areas, modern Kitchen, Patio overlooking Garden-Perfect for relaxing. 2 Garages and 2 Parkings. Frail care available. Ideally situated close to all amenities. CALL TODAY TO VIEW PROPERTY!! Areas we service: Doornpoort
Kom kyk gerus na die mooi bachelor eenheid in die immergewilde Twee Riviere aftreeoord in Montana-Tuine.Fasiliteite:24 Uur sekuriteitVersorgingsentrumBiblioteekHaarsalonKombuis vir eteswildreservaat vir veilige stappiesGemeenskapsaal en vele meer
Die mooi bachelor is dadelik beskikbaar in die gewilde Bougainvilla aftreeoord in Montana - Tuine. Kom kyk gerus.Fasiliteite24 huur sekuriteitPrepaid KragEetsaalHaarsalonSkoonheidsalonBiblioteekSorgsentrumKoffiekroegKioskKliniek Geniet 'n ontspannende leeftsylbo 50 jaar welkom
Die ee3nheid is ideaal vir die enkel persoon wat nogsteeds deel wil wees van die gesellige atmosfeer van die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord.Fasiliteite:24 Uur sekuriteitBiblioteekKombuisKioskEetsaalKoffiekroegSorgsentrumHaarsalinSkoonheidsalonKliniek en vele meer
Bachelor kamer in die hoofgebou beskikbaar in die immergewilde Bougainvilla aftreeoordFasiliteite:24 uur SekuriteitFrail care in dieselfde gebouKombuis lewer kos af by woonstelBussie na winkelsWasseryBiblioteekHaarsalonSkoonheidsalon
ZAMBEZI AFTREE OORD. VERSORGINGS AFDELING. 1 SLAAPKAMER WOONSTEL TE KOOP. SITKAMER/KOMBUIS. BADKAMER MET ROLSTOEL VRIENDELIKE STORT. STOEP. GRASPERK. ETES, BUSSIE NA KOLLONADE. HAARKAPPER. BUTLER INDIEN NODIG.
Hierdie elegante en moderne eenheid is gelee in die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord in Montana Tuine, Pretoria. Die eenheid bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers met baie ekstra kaste in die kombuis, enkel motorhuis asook 'n privaat tuin. Die hele huis is toegerus met blinders. Fasiliteite:SorgsentrumMediese spreekkamer
2 Slaapkamer woonstel beskikbaar in die gewilde Bougainnvilla aftreeoord In Montana met 'n baie mooi uitsig.Fasiliteite24 uur sekuriteitBiblioteekKoffiekroegVersorgingsentrumHaarsalonSkoonnheidsalon en vele meer
North Gardens Pretoria
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)