Moderne 1 Slaapkamer woonstel met eie tuintjie - RietfonteinPragtige 1 Slaapkamer woonstel met en-suite badkamer, oopplan leefarea en moderne kombuis. Klein privaat tuintjie en "courtyard" met wasgoedlyn, wasbak en plek vir wasmasjien. 1 Onderdak Parkering. Pre-paid elektrisiteit. Water is ingesluit by maandelikse huurbedrag. Gelee in klein
SEEFF EIENDOMME IN ORANIA BIED AAN:LUUKSE 3 SLAAPKAMERHUIS, 2 BADKAMERS, GROOT EN MODERNE KOMBUIS, OPWASAREA, REUSE BRAAIKAMER MET EIE SITKAMER, FORMELE SITKAMER, STUDEERKAMER MET INGEBOUDE LESSENAAR EN KASTE, DUBBEL GARAGE, WATERVERKOELINGSTELSEL, PRAGTIGE TUIN EN UITSIG.ONDERHEWIG AAN VERBLYFRE EN ALLE RE�LS VAN ORANIA.HIERDIE IS 'N
Baie groot luukse lodge - slaap 30 mense.
Lodge bestaan uit 5 Slaapkamers, almal en-suite badkamers.
Baie groot oop sit-, eet- en tv kamer.
Kombuis nuut oorgedoen.
Volledig gemeubileerd met modern meubels en toerusting.
Groot lapa met ingeboude braai en ruim ontspanningsarea.
Baie mooi gevestigde tuin met 'n uitsig oor die Kransberge
Netjiese Kaaps-Hollandse huis met ruim kombuis, slaapkamers en modernebadkamers. n Groot leefarea om gaste te onthaal met lugversorging. Die buite braai area het n pragtige uitsig op die vrugteboord en die groot erf bied n veilige speelplek vir kinders.
Daar is n klipstoor op die tweede erf wat vir funksies en uitstallings gebruik word. Ekstra is
Mooi opgegradeerde 2 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 2 slaapkamers, 1 modernebadkamer en oopplan kombuis met ruim woon vertrek. Klein stoepie. Pre-paid elektrisiteit en water. 2 Veilige parkeerplekke. Bediende toilet en stort. Gelee in Rietondale met maklike
Gesellige 3 slaapkamerhuis te koop in gesogte Meiringspark waar daar werklik geen huise in die mark is nie behalwe hierdie EEN!!
Groot leefareas met gesellige braaikamer, dubbelvolume plafon wat meer spasie skep en goeie indruk maak.
Hierdie woonarea is veilig vir kinders asook bejaardes en naby skole asook kerke.
Twee badkamers is uiters netjies
Mooi opgegradeerde en ruim 1 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 1 ruim slaapkamer, 1 modernebadkamer , kombuis en ruim woon vertrek met kaggel. Ingeboude kaste met baie pakplek. Klein stoepie en klein tuintjie. Pre-paid elektrisiteit en water. Tuindienste