4124 ha Bosveld plaas naby Waterpoort in Limpopo.
Hierdie plaas is in n pragtige vallei, omring deur die Soutpansberge.
Om hierdie Bosveld juweel te bereik moet jy die bekende Van Collerspas neem wat vanaf Waterpoort deur die hange van die Soutpansberge kronkel, op sommige plekke tot 200m bo die Sandrivier deur die kranse. Hierdie pad is in 1955 me...