342 Hektaar Weidingsplaas in die Heilbron distrik in die mark.
Hierdie plaas is ongeveer 10 km vanaf Heilbron en word hoofsaaklik vir bees en skaapboerdery gebruik.
14 Weidingskampe met goeie gemengde rooigras weiding, met n grootvee-eenheid van 4 ha. Al die kampe is met water toegerus.
40 ha ou lande asook 40 ha erogrostis lande.
Voerkraal vir
Goeie gemengde plaas naby Bethlehem met baie water, goeie infrastruktuur en hoƫ potensiaal lande. Appelboord onder besproeing met uitbreidings moontlikhede. Daar is ook 2 store en twee groot gerieflike huise. Huis 1 bestaan uit : 5 slaapkamers 2 badkamers. Huis 2 bestaan uit: 4 Slaapkamers, 2 badkamers. 1 Slaapkamer woonstel, swembad vir onthaal
Well priced and neat house situated in Radiokop, priced to go at R1680k. The land/size is 916m2 and offers 3 beds, 2 baths, 3 carports, pool, flatlet etcImportant Features3 Bedrooms2 Bathrooms3 Covered ParkingMore Property FeaturesAccess GateAlarmBuilt-in Cupboards1 Dining Area1 En SuiteFence1 FlatletsGardenIrrigation SystemKitchen916 m2 Land
1778 - 110ha plaas groente plaas in die Alma distrik
.Huidig is daar aarbeie geplant onder die nethuis van 1,7ha
.Tamaties, blomkool en broccoli wat besig is om te oes.
Die plaas is geregistreer by Globalgap - vir die uitvoer na die Midde Ooste
.Daar is 13ha lande tans onder drupbesproeiing.
60ha lande wat gebruik kan word vir groente.
Toegeruste
Hier is die ideale geleentheid vir die man wat 'n gemengde boerdery wil bedryf! As bonus is daar 'n sandgroef wat 'n maandelikse inkomste gee. Die lande is bo-gemiddelde landeen het selfs in die droogte goeie oeste gelewer wat winsgewind is. 'n Verdere plus-punt is genoeg water om te kan
besproei vir bv. lusern wat 'n verdere inkomste kan lewer
Well priced and neat simplex situated in Krugersdorp, priced to go at R820k. The land size is 286m2 and offers 3 beds, 2.5 baths, 2 garages, etc
Important Features
3 Bedrooms
2.5 Bathrooms
2 Garages
More Property Features
Access Gate
Built-in Cupboards
Built-in-Braai
1 Dining Area
Electric Fencing
1En Suite
Fence
Garden
Guest Toilet
286 m2 Land
Die plaas het 4 weidingskampe en die kampe is voorsien van water. Die drade is in n redelike toestand en 200 Ha Silk kom voor.
Daar kom 6 landekampe voor van 350 Ha. Die tipe lande is : Sand-leem
Geen ingelyste besproeiing kom voor nie.
Daar is 3 Boorgate waarvan 1 toegerus is met n dompelpomp en 2 windpompe.
1 Sinkdam en1 Sementdam kom voor
403ha Bees-+ Saaiplaas. 50ha Vleiland, 50ha Leemgrond, 46ha sandgrond wat geskik is vir grondbone en 120ha turfgrond vir mielies en sonneblom. 4 boorgate waarvan 1 toegerus is en 9000l gee en die ander gee 2500l/h.
Beesheining in 7 kampe verdeel waarvan 2 lande is. 3 watertenks onderskeidelik 10 000 en 2x5000l. Wild kom voor: koedoes, klein wild
Well priced and neat house situated in Boltonia, priced to go at R899k. The land/size is 888m2 and offers 3 beds, 1.5 baths, 1 garage, etc...
Important Features
3 Bedrooms
1.5 Bathrooms
1 Garages
1 Covered Parking
2 Open Parking
More Property Features
Access Gate
Aircon
Built-in Cupboards
1 Dining Area
1En Suite
Entrance Hall
Family / TV Room
Well priced and neat house situated in Florida Glen, priced to go at R1450k. The land/size is 1015 m2 and offers 3 beds, 2 baths, 2 garages, etc
Important Features
3 Bedrooms
2 Bathrooms
2 Garages
3 Covered Parking
2 Open Parking
More Property Features
Access Gate
Alarm
Built-in Cupboards
Built-in-Braai
1 Dining Area
Electric Fencing
1En Suite