Kanoneiland is �n ongelooflike boeregemeenskap! Naby Upington en Keimoes, rustig, veilig en met uitsigte oor wingerdlande en die rivier wat fenominaal is.
Hierdie 2893 m� eiendom het soveel potensiaal en is enige entrepeneur se droom. Behalwe vir die huis, is daar �n winkelgebou met ingeboude rakke en toonbanke, sowel as geriewe vir �n slaghuis
Hierdie oulike 1 Slaapkamer woonstel is gelee op die 1ste vloer. Daar is hysbakke in die gebou. Die woonstel bestaan uit oop plan sitkamer, kombuis, aparte slaapkamer met ingeboudekaste, groot badkamer met inloop stort en 'n balkon. Die woonstel het sy eie motor afdak.Brongberg Aftreelandgoed bied die volgende:24 uur sorgsentrumGemeenskaplike
1820 - 21Ha plot te koop buite Bela Bela
Pragtige huis met 5 slaapkamers en 2 badkamers.
Baie groot studeerkamer, sitkamer en eetkamer. Die gesinskamer is ook baie ruim.
Ruim kombuis met baie ingeboudekaste en ooghoogte oond.
Aparte opwas geriewe
Groot stoepe met diefwering.
Dubbel motorhuis, swembad.
Groot oop stoor van 200m2
Braaikuiken hok
2
Word deel van ons vriendelike groep inwoners in die nuwe aftreelandgoed teen die pragtige Bronberg koppie en natuurpark.Hierdie perfekte eenheid bestaan uit 'n oop plan sit/eetkamer, aparte kombuis met granietblaaie en plek vir wasmasjien, 2 sonnige slaapkamers met ingeboudekaste, 1 badkamer met rolstoel vriendelike stort, balkon en 1
Hierdie woning bestaan uit 'n oopplan sit/eetkamer, oopplan kombuis met baie ekstra kaste en spasie vir wasmasjien en skottelgoedwasser, die 3 slaapkamers is almal geteel met ingeboudekaste, 2 badkamers, 1 met stort en 1 met 'n bad, enkel motorhuis, patio met dakkie en omheinde tuintjie.Bronberg is baie sentraal tussen groot winkelsentrums en
Die woonstel is ideaal vir 'n enkellopende persoon. Oop plan leef area en kombuis met 'n 2 plaat stoof en oond. Groot slaapkamer met ingeboudekaste, en 'n badkamer wat ook ingerig is vir 'n wasmasjien. Ongelukkig word geen honde toe gelaat nie. Die woonstel word verhuur met 1 toesluit motorhuis. Water en Krag is ingesluit slegs vir 'n enkel
KOUE BOKKEVELD
Lieflike familie huis vir n groot gesin met n groot pragtige uitgelgde boomryke tuin en ongelooflike berguitsigte oppad na die Cedarberge. Die huis het n ingangs protaal en gebakgte klei teels met "vaulted ceilings". Die huis is semi dubbel verdieping. Die hoof slaapkamer het n en-suite badkamer en inloop kaste en n lieflike balkon
KOUE BOKKEVELD
Lieflike familie huis vir n groot gesin met n groot pragtige uitgelgde boomryke tuin en ongelooflike berguitsigte oppad na die Cedarberge. Die huis het n ingangs protaal en gebakgte klei teels met "vaulted ceilings". Die huis is semi dubbel verdieping. Die hoof slaapkamer het n en-suite badkamer en inloop kaste en n lieflike balkon
Lieflike groot ruim familie woning.
Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, dubbel motorhuis, bediende kamer en lapa. Die huis het ook 'n stoep aan agter kant met grasperk en aan die kombuis kant is 'n lapa en kuier area. Die vertrekke is baie ruim en die hoof slaapkamer het 'n inloop aantrek kamer met kaste aan albei kante wat deur loop na die