infrastruktuur

25 properties
Searches related to "Infrastruktuur" :

Infrastruktuur

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  infrastruktuur
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

667 ha Farm in Louis Trichardt

Makhado (Louis Trichardt), Limpopo

Irrigation farm for sale in the Louis Trichardt, Limpopo. 667 ha in die Makhado ( Louis Trichardt) distrik, 10 km vanaf Waterpoort in die mark. Geleë langs die Sandrivier in n gesogde boerdery area, 6 km vanaf die Soutpansberge. Hierdie plaas word gebruik vir besproeiing-, wild- en krokodilboerdery. Hierdie plaas het 180 ha rooi, leem besproeiings...
3205 ha Wildsplaas naby Ellisras te koop. Hierdie pragtige plaas kan vir wild- of beesboerdery gebruik word. Tans word dit as wildsplaas gebruik met n 1000 hektaar gelektrifiseerde buffelkamp met elektroniese hek, asook pragtige buffel-hanteringsgeriewe, sorteerkampe, buffelteelkampe en boma. Vrystellings permitte is in plek. Op die oomblik is daar...

202 ha Farm in Dealesville

Dealesville, Free State

Varkplaas van 202 hektaar naby Dealesville en ongeveer 80 km vanaf Bloemfontein af te koop Die hoofboerdery aktiwiteit op hierdie plaas is varkboerdery, maar daar word ook met beeste geboer asook gesaai. Hierdie plaas word as lopende saak verkoop en sluit varke en implemente in. Die plaas spog met n 250 - 300 sogeenheid en huisves tans ongeveer 900...

189 ha Farm in Memel

Memel, Free State

189 ha Leefstylplaas in die Memel distrik te koop. Hierdie ongerepte juweel in die Oos-Vrystaat word op die oomblik as gasteplaas bedryf en bied jou meer as net mooi natuurskoon. Hierdie karaktervolle plaas is aan die voet van die Drakensbergreeks wat bestaan uit golwende vlaktes en bergagtige gedeeltes in n hoë reënvalstreek met hoofsaaklik suur...
Alldays besproeiingsplaas met 1066 394 m3 geregistreerde waterregte. 835 ha Besproeiing-, Bees- , skaap- en wildsplaas naby Alldays in die mark. Hierdie is voorwaar een van die mees produktiewe, in-stap-en-boer plase wat jy in hierdie omgewing sal kry. Die eienaars se bestuurstyl word gekenmerk deur pynlike netheid, deeglike beplanning en werkstrot...
Infrastruktuur
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)