Kanoneiland is �n ongelooflike boeregemeenskap! Naby Upington en Keimoes, rustig, veilig en met uitsigte oor wingerdlande en die rivier wat fenominaal is.
Hierdie 2893 m� eiendom het soveel potensiaal en is enige entrepeneur se droom. Behalwe vir die huis, is daar �n winkelgebou met ingeboude rakke en toonbanke, sowel as geriewe vir �n slaghuis