150m2 Factory To Let in Blackheath @ R7500 + vat
Basic info:
Rental p/m : R7500 + VAT
Deposit (R15000.00)
Electricity must be connected At Eskom (you will pay a refundable Deposit ) - water, and utility bills will be sent to you each month.
Communal Ablution
No offices (can negotiate negotiate for an office or rent an office in a separate office bl...
Die Eiendom is geleë 500m vanaf die grens van Vleesbaai en 35 km vanaf Mosselbaai wat die naaste groot dorp is. Dit is 9.17 hektaar waarvan 80% bewerkbare grond is. Daar is 100 Olyf bome, tussen 3 en 4 jaar oud wat onder besproeiing is en die res is onder koring op hierdie stadium. Die eiendom is ten volle omhein, waarvan 3 kante nuwe heining is
LIEFLIKE NAMAQUALAND PLAAS
6.257Ha Namaqualand Plaas gele� 100km Noord-Noordwes van Vanrhynsdorp. Die plaas is in total omhein, jakkalsproef, heeltemal gepak met klip en is geldeeltelik ge�lekrifiseerd. Van die heinings is splinternuut en onslangs gespan. Daar is genoegsame water op die plaas en daar �n baie goeie infrastruktuur in plek.
VELDTIPE
LIEFLIKE NAMAQUALAND PLAAS
6.257Ha Namaqualand Plaas gele� 100km Noord-Noordwes van Vanrhynsdorp. Die plaas is in total omhein, jakkalsproef, heeltemal gepak met klip en is geldeeltelik ge�lekrifiseerd. Van die heinings is splinternuut en onslangs gespan. Daar is genoegsame water op die plaas en daar �n baie goeie infrastruktuur in plek.
VELDTIPE
Alldays besproeiingsplaas met 1066 394 m3 geregistreerde waterregte.
835 ha Besproeiing-, Bees- , skaap- en wildsplaas naby Alldays in die mark.
Hierdie is voorwaar een van die mees produktiewe, in-stap-en-boer plase wat jy in hierdie omgewing sal kry. Die eienaars se bestuurstyl word gekenmerk deur pynlike netheid, deeglike beplanning en werkstrot...
97 ha plaas in die Harrismith distrik te koop.
Hierdie klein plasie is direk langs die N3 geleë. Die maklike toegangsroete maak hierdie eiendom ook geskik vir moontlike besigheidsontwikkeling. Hier is nie net n spog woning nie maar ook goeie natuurlike weiding en 66 ha hoë potensiaallande waar daar tans mielies en boontjies geplant word -maar ook...
Irrigation farm for sale in the Louis Trichardt, Limpopo.
667 ha in die Makhado ( Louis Trichardt) distrik, 10 km vanaf Waterpoort in die mark. Geleë langs die Sandrivier in n gesogde boerdery area, 6 km vanaf die Soutpansberge.
Hierdie plaas word gebruik vir besproeiing-, wild- en krokodilboerdery.
Hierdie plaas het 180 ha rooi, leem besproeiings...
3205 ha Wildsplaas naby Ellisras te koop.
Hierdie pragtige plaas kan vir wild- of beesboerdery gebruik word. Tans word dit as wildsplaas gebruik met n 1000 hektaar gelektrifiseerde buffelkamp met elektroniese hek, asook pragtige buffel-hanteringsgeriewe, sorteerkampe, buffelteelkampe en boma. Vrystellings permitte is in plek. Op die oomblik is daar...
Experience the Heartbeat of the Waterberg Bushveld.
Fully fenced, 211ha bushveld game farm 22km from Vaalwater with game breeding camp. Approximately 10km of roads have been constructed in this typical bushveld landscape of grass and trees.
The extensive and impressive improvements to this property provide for endless possibilities such as Lodge, G...
Proudly presented by Hein Bredenkamp an Rosanne Pretorius of RE/MAX HelderbergLarge 4 bedroom family home with lots of extras just down the road from Beaumont Primary. This house is in perfect condition and has been meticulously maintained and renovated. As one approaches the front garden is in perfect condition showing the pride the owner has for