Die baie mooi eenheid in die immergewilde Twee Riviere Aftreeord in Montana Tuine is dadelik beskikbaar vir die gewillige koperKontak my en kom kyk gerusDie eenheid is kompleet met 2 slaapkamers, oopplan kombuis / leefarea, enkel garage, toegmaakte stoep, Aircon en gangkas, kaste in die garage en vele meer
2 Bedroom, 1 Bathroom ground floor apartment to let at Twee Riviere Village 2 in Montana Gardens. Ground floor unit with tiled floors and small garden, 24 Hours security, pool in complex. 1 undercover carport. Close to malls, schools and a hospital. Pre-paid electricity
North facing spacious apartment overlooking Bedford Centre.Open plan living areas that are sunny and light, a renovated bathroom with bath and shower, and large bedroom with plenty of built in cupboards and an additional study area. Parking available for one car. Pool in complex.Asking R8000pm excluding utilities. Occupation 1st Oct 2021
!!!BARGAIN PROPERTY!!!Calling all families and young professionals, this full-title property is located in a quiet part of Montana.This well maintained property offers a Double garage, 4 bedrooms, 2 bathrooms, swimming pool and a lovely quiet garden.Call for a viewing today, as this property will not be on the market for long.
Kom geniet die voorreg om in die pragtige 1slk woonstel in Bbougainvilla Aftreeoord te bly. Die oord is wel bekend vir sy goeie sekuriteit en puik fasiliteite wat die volgende insluit:HaarsalonSkoonheidsalonKioskKoffiekroeg"Frail Care"Kliniek elke dag, dr 1x per weekKombuis wat etes verskafBussie na winkelsSekuriteitBiblioteek en soveel meer
Looking for a cozy spot in a tranquil environment with a warm sense of community then this is for you! Above 50's welcome.2 bedroom, 1 bathroom with carport and spacious garden. Open plan living area/kitchen and comfortable patio.Facilities:24 Hour SecurityFrail carePanic button for medical assistanceDining hallHair & Beauty SalonLaundry
Die eenheid is 'n lus vir die oog met sy groot tuin en heerlike sonnige stoep wat reg rondom met "canvas" toegemaak is vir 'n heerlike kuier om die ingeboude braai. Die eenheid is kompleet met 3 slaapkamers, 2 badkamers, 2 gagages en ruim leefares.Fasiliteite beskikbaar:24 uur sekuriteitHaarsalonSkoonheidsalonBussie na winkelsBiblioneetVersorging s...
Spring om die "bargain" nie te mis nie.Baie gewilde 2 slk eenheid in Bougainvilla Afreeoord beskikbaar.Die eenheid kom kompleet met 2 slk, 1 badkamer, 1 afdak en 'b BAIE groot tuin idelaal vir die mense met groen vingers!Fasiliteite :SkoonheidsalonHaarsalonBiblioteek24 uur sekuriteitEetsaalKerkdienste elke SondagBussie na winkelsKliniek Sorgeenheid...
Spacious 2 bedroom unit available in well known Retirement Village. 2 bedroom, 1 bathroom with carport for sale. Beautiful gardens. Frail care units also available in estate. Food hall for delicious meals. Library, salon, clinic, doctor visits once a week. Lots of daily activities available. Pet friendly (no cats) 24 hour security.