Owner want to sell it as a unit.
Part 1 762.85 Ha,Natural pasture of approximately 297 ha. 3 Grazing camps, 2 Camps for planting, 15 Equipped boreholes, 400 ha of dry lands,
Water rights for irrigation to 20 ha,Mother line developed with power points 45 ha, 1 x 2 Tower pivot, 1 x 1 Tower pivot, 5 x Cement dams, No buildings
Eskom power
Price R 7 95...
Die plaas is gelee naby Fauresmith en is 1282 ha groot. Hier kom 7 weidingskampe voor met water maar die boorgate moet toegerus word.
Die drade van die kampe is in 'n redelike toestand. Geen aangeplante weiding kom voor nie.
Hier is ook nie lande op die plaas nie. 10 Boorgate waarvan slegs 1 toegerus is. 4 Steen damme.
Daar is geen woonhuis nie ( M...
BAIE GOEIE VEEPLAAS WAAROP DAAR 18 MAANDE LAAS VEE WAS, SO WEIDING IS IN N BAIE GOEIE TOESTAND.
LYNDRADE GOED. BESTAAN UIT 4 KAMPE MET WATER.
10 BOORGATE EN 1 PUT
3 BOORGATE TOEGERUS MET WINDPOMPE, 3 SEMENT DAMME, 1 GROOT GRONDDAM.
OU PLAAS OPSTAL, WERKERSHUIS X 1, SKAAPDRUKGANG, SKAAPKRAAL.
REENVAL 430MM PJ
DRAKRAG 9/10 HA OP GVE
Die plaas is 992 ha groot. Die plaas bestaan uit die volgende:
Daar is 5 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water. Drade is in n baie goeie toestand.
Aangeplante weiding Scheepers koring
Lande: 26 Ha . Daar word tans natgespuit met handlyne. Geen ingeslyste besproeiing nie
Watervoorsiening: Daar is 6 boorgate waarvan 5 toegerus is. 3 Sink...
Die plaas is 2200 Ha groot. Daar woon tans niemand op die plaas nie , daar word slegs met skaap geboer. Die weiding is in goed.
Die plaas bestaan uit die volgende: Daar is 15 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water. Drade is in n baie goeie toestand. Alle buitedrade is elektrifiseer. Lande: Geen. Watervoorsiening: Daar is 9 toegeruste bo...
Die persele is 130 ha groot. Die drade is in n goeie toestand. 90 ha aangeplante lusern kom voor ( S.A. Standaard 2 jaar en 1 stuk 4 jaar oud)
1 landekamp kom voor met rooigrond. Daar is 1 x 6 Toring Zimmatic 40 ha, 4 Toring Zimmatic 25 ha, 6 Toring Agrico 50 ha, 3 Toring Zimmatic.
Hulle doen halwe sirkels. Daar is 5 boorgate ( 50 000 + 12 000 + 12...
Die grootte van die plaas is 980 ha, en die plaas bestaan uit die volgende: Weiding: Daar is 5 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water met sementkrippe Drade is in n baie goeie toestand (1,2 m hoog) 2 Kampe - ongeveer 250ha - het wildsheining 30 Ha aangeplante rog 45 ha aangeplante hawer Lande: 2 Landekampe Geen ingelyste besproeiing nie...
Gemengde weiding met diep rooi g rond. Hierdie plaas is inn baie goeie toestand en daardie persoon wat hier koop kan werklik net instap en begin boer .
1274 ha Vee plaas in die Petrusburg /Perdeberg distrik. Plaas bestaan uit 3 dele.
Veeplaas met 13 weidings kampe met water in alle kampe.
Drukgang en krale van bees te is baie mooi.
10 Boorgate waar...
Hier kom 5 weidingskampe voor en die kampe is van water voorsien. Geen aangeplante weiding kom voor nie. Die drade is in n goeie toestand.
3 Boorgate waarvan 2 toegerus is met windpompe en 1 met n sonpomp.
2 Sementdamme
2 Gronddamme
Geen woonhuis nie, slegs n karavaan. 1 Stoor. 1 Kliphuis vir die werkers. Paar stukke wild kom voor, kontak my gerus ...
Stock farm Near Modder River - Petrusburg. Small farm 40 km from Petrusburg near the Modder River, the property is divided into 2 large camps and currently has 45 Blesbuck and approx 150 Spring buck (trekbokke). Water for stock is from windmills. The property has open flat ground as well as 'rante' veld - approx 50/50. This is high potential