416 ha by Aberfeldy in die Harrismith distrik in die mark.
Hierdie plaas is ongeveer 14 km vanaf Kestell.
Daar is 160 ha hoë potensiaallande met n 5-6 ton per hektaar langtermyn gemiddelde opbrengste op mielies. Daar is laas jaar kalk toegedien. Die kontoere is deur Chris van der Merwe gemaak.
Die drade van die plaas is in n goeie toestand. Hierdi...
1149 Hektaar saaiplaas in die Bethlehem distrik in die mark.
Bemarkingsprys: R27 000 000
Hierdie 1149 hektaar plaas het 4 titelaktes wat gesamentlik of afsonderlik te koop is.
30 km vanaf Bethlehem geleë.
549 ha goeie sand-leem lande
600 ha natuurlike weiding verdeel in 17 kampe, almal met water toegerus.
n Grootvee eenheid is 3 ha
Drade is in n g...
n Baie mooi en goeie plaas beskikbaar in Bethlehem distrik met n oppervlakte van 267hektaar, sentraal geleë tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 25km vanaf Reitz, 35km vanaf Bethlehem en 40km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat.
Die naaste silo is ongeveer 20km. Misdaad is tot dusver laag in hierdie area.Hierdie plaas beskik oor 200ha leemsand lan...
284 Ha PLAAS TE KOOP IN PAUL ROUX DISTRIK(30Km vanaf Bethlehem)
PLAAS BESTAAN UIT DIE VOLGENDE:
191 Ha lande
46 Ha natuurlike weiding
2 Groot damme
3 Boorgate (1x toegerus)
Groot toesluit stoor +- 450 m2
Onderdak stoor vir implemente +- 375 m2
Toe stoor met ingeboude silo
Gifstoor
Saad stoor
Onderdak werkswinkel met toesluit stoor en kantoor op boo...
Goeie gemengde plaas naby Bethlehem met baie water, goeie infrastruktuur en hoë potensiaal lande. Appelboord onder besproeing met uitbreidings moontlikhede. Daar is ook 2 store en twee groot gerieflike huise. Huis 1 bestaan uit : 5 slaapkamers 2 badkamers. Huis 2 bestaan uit: 4 Slaapkamers, 2 badkamers. 1 Slaapkamer woonstel, swembad vir onthaal, ...
Hoë potensiële plaas 10 km buite Bethlehem. Daar is uitbreiding met water regte vir intensiewe boerdery moontlik. 8Ha appelboorde van verskeie variëteite, weiding en lande. Kontak my vandag vir meer besonderhede.
780 Ha Oos-Vrystaat plaas in die mark.
Hierdie plaas is in n bae goeie saaigebied, 10km vanaf Bethlehem in die Paul Roux rigting.
Plaas bestaan uit die volgende:
395 ha Lande
385 ha Weiding
4 Slaapkamer woonhuis
2 Slaapkamer woonstel
Verskeie buite geboue
Groot afdak vir implemente
2 Groot toesluit store
1 boorgat
1Groot gronddam
1 klein gronddam #...
Spacey Apartment. Spacey apartment comprising of two bedrooms, one bathroom, open plan kitchen / dining / TV room and a sunny balcony. This property is conveniently situated near business centres as well as schools.
Duplex Apartment. Golden opportunity to own this three bedroom duplex apartment int he centre of town. Spacious kitchen, open plan lounge/dining room, covered patio, small garden and one garage. Pet friendly
Exclusive Sole Mandate!!! Bethlehem is a large town in the eastern Free State province. It is nestled in the Maluti Mountains and is the fastest growing town in the Free state.
This well appointed Townhouse is nestled in the well known Suburb Panorama and offers 3 spacious bedrooms, 2 bathrooms, of which one is an en-suite, Open plan Lounge/ Dining...