2199 - 20ha plaas buite Bela Bela
Ongeveer 1000 pekanneut bome, 3 verskillende variteite.
Bome is in blokke aangeplant, 500 bome 8 jaar oud en 500 bome 4 jaar oud. Reeds in produksie
Bome is onder mikro-besproeiing. Neutkraker toerusting.
2 Toegeruste boorgate, 1 vir huislike gebruik en ander boorgat vir die pekanneute.
Opgaardam, watertenks. Moede...
Hierdie 5Ha eiendom grens aan Negester ontwikkeling en is die ideale plek om as gastehuis te ontwikkel of net te kom aftree.
Loopafstand van Negester hoofhek en algemene sekuriteit baie goed.Gedeelte van ingangs pad reeds geteer.
Moderne en netjiese 3 Slaapkamer huis met oopplan kombuis en groot karoo stoep. Genoeg kaste en Inloop kas in Hoofslaapk...
2152 - Drie luukse woonhuise (nuut) op leefstyl hoewe.
21 Ha plot plat grond
4 toegeruste boorgate met baie sterk water, 1 gronddam en sinkdam waaruit besproei word.
Afgekampte kraal vir beeste
Omhein met beesheining
Alle geboue is ongeveer 4 jaar oud.
Hoofhuis
300m2
Die hele huis het teelvloere
Baie groot stoep met afdakke vir 4 voertuie
Groot sit...
NO SAND ROADS.
Well build low maintenance 3 bedroom house with no cracks or leaks.
Burglar bars throughout. All doors have security gates. Passage security gate.
Knotty pine ceilings, floors mainly tiled.
Main bedroom carpeted with walk in closet and full en-suite bathroom.
Kitchen: Wooden cupboards. Electric hob. Eye level oven. Nook. Combined lau...
2196 - 1,23ha plot buite Bela Bela.
Die plot is nog in die urban edge development van Bela Bela
Munisipale krag en water en 1 toegeruste boorgat waarvan die water vir die besproeiing van die plot aangewend word.
4 Slaapkamer huis met 3 vol badkamers.
Studeerkamer en werkskamer wat ook as ekstra kamers aangewend kan word.
Mooi kombuis met gasstoof e...
1676 - 342 ha Plaas net buite Bela Bela, 2 ure se ry vanaf Pretoria.
4 slaapkamerhuis met 2 badkamers, sit en eetkamer.
Groot stoep met 'n uitsig oor die suiping.
Stoor en stoorkamer.
Wildwering en beeswering binne by kampe.
2 gronddamme.
2 boorgate waar 1 toegerus is met 'n sonpomp.
Gedeeltes van die plaas is plat met berg en kloof.
Vlei gedeeltes...
Lock stock and barrel as a going concern
30 Km from Mabula & Mabilingwe Lodges
2 Km Game fence with various game
40 seat conference facility
7 Chalets sleep, 32+ persons
2.5 Hours from Randburg/Sandton
Size 256,959 SQM
Rates R138/m
Zoning Agriculture
Imagine yourself living on this beautiful, secluded farm in the heart of the Limpopo Bushveld, close to Dendron. Your cattle and game could graze the sweet veld whilst knowing that they can safely move about between the game fencing. This farm has two main dwellings and plenty of employee housing as well. The main home consists of five bedrooms and...
1810 - 400ha plaas net buite Setllers Limpopo
Baie mooi bees en saai plaas. Diep turf grond met baie sterk water.
250 ha droe lande, word gebruik vir die aanplant van boontjies, sonneblom, springmielies en pampoen.
Baie sterk water met 2 boorgate wat tans toegrus is, nog 3 ander boorgate wat nie tans gebruik word nie.
100 ha bos weiding in die vlei...
Come and build your own home in this peaceful, bushveld Vakasiedorp in Leeupoort, 60km from Thabazimbi.
A beautiful place that is very well-equipped with the most enjoyable silence that ensures relaxation. I would recommend it to anyone who needs a break away from the city. The animals are on your front porch early in the morning and there is food ...