Uitsig Farms

 |  Uitsig Farms For Sale
22 properties
Refine Search
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  Uitsig Farms
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
1676 - 342 ha Plaas net buite Bela Bela, 2 ure se ry vanaf Pretoria. 4 slaapkamerhuis met 2 badkamers, sit en eetkamer. Groot stoep met 'n uitsig oor die suiping. Stoor en stoorkamer. Wildwering en beeswering binne by kampe. 2 gronddamme. 2 boorgate waar 1 toegerus is met 'n sonpomp. Gedeeltes van die plaas is plat met berg en kloof. Vlei
Wildsplaas gelee tussen Rooibokkraal en Derdepoort. Gelykplaas met 'n koppie met 'n baie mooi uitsig, en plaas is ook vir BTW geregistreer. Die plaas het +- 5km rivierfront aan Marikorivier. Bome wat voorkom is Hardekool, Blinkblaar, Kameeldoring, Geelhaak, Haak-en-steek, Swarthaak, Sekelbos, Vaalbos en Witgat. Wild wat voorkom sluit in Rooibok
Baie mooi Eco-plaas met groot verskeidenheid mooi bome en besonderse uitsig oor die berge en klowe. Rooibos, Hardekool, Knoppiesdoring, Blinkblaar en vele ander tiepiese bosveld bome. Baie mooi soetveld op die gelyk gedeelte van die plaas, en effens suur teen die berg. Wildsoorte wat voorkom is Rooibokke, Koedoes, Zebras, Blouwildebeeste
Baie groot luukse lodge - slaap 30 mense. Lodge bestaan uit 5 Slaapkamers, almal en-suite badkamers. Baie groot oop sit-, eet- en tv kamer. Kombuis nuut oorgedoen. Volledig gemeubileerd met modern meubels en toerusting. Groot lapa met ingeboude braai en ruim ontspanningsarea. Baie mooi gevestigde tuin met 'n uitsig oor die Kransberge

Game Farm in Klerksdorp

Klerksdorp, North West

Wildsplaas Te Koop. Ideaal vir belegger / ontwikkelaar. Of 'n paar vriende wat saam ongelooflike ervaringe en herhinneringe aan geliefdes wil gee, sonder om kilometers ver te ry. Slegs 8km buite Klerksdorp en uitstekend geleë naby die damvakansie-oord. Die plaas vorm deel van die munisipalegrense en is dus ideaal vir die ontwikkelaar wat wil onder...
This beautiful house in Brookland Lifestyle Estates contains 3 Large bedrooms, 2 Full bathrooms with the master bedroom having an en-suite full bathroom. the lounge leads directly into the patio, the kitchen has lots of BICs, an electric oven, granite tops.This property has a double garage with a beautiful garden. You are within walking distance to...

97 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

97 ha plaas in die Harrismith distrik te koop. Hierdie klein plasie is direk langs die N3 geleë. Die maklike toegangsroete maak hierdie eiendom ook geskik vir moontlike besigheidsontwikkeling. Hier is nie net n spog woning nie maar ook goeie natuurlike weiding en 66 ha hoë potensiaallande waar daar tans mielies en boontjies geplant word -maar ook...
This farm style home with awesome views of the mountains and farms is situated in New Uitsig. An excellent area of Wellington and is within walking distance to the schools. The home has an undercover patio to enjoy the vistas of Wellington. Spacious living areas with a fireplace and indoor braai. Open plan kitchen and dining area. The bedrooms are
This unique property offers various options and has more potential to be developed: -Perfect for the bigger family -Potential as an Air B n B property -It used to be the original farm house on a large farm before Ou Uitsig became a residential area -It offers lots of different rooms and living areas -A formal lounge -A kitchen with original real
Position & views. This well built, low maintenance, lovely warm family home is situated in sought-after New Uitsig which is within walking distance to both the primary and high schools. This home offer 4 bedrooms and 3 bathrooms. Mom will be impressed by the open plan spacious and well equipped farm style kitchen with granite tops that come with
Farms Uitsig
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)