Saaiplaas Farms

 |  Saaiplaas Farms For Sale
4 properties
Refine Search
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  Saaiplaas Farms
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

403 ha Farm in Modimole (Nylstroom)

Modimolle (Nylstroom), Limpopo

403ha Bees-+ Saaiplaas. 50ha Vleiland, 50ha Leemgrond, 46ha sandgrond wat geskik is vir grondbone en 120ha turfgrond vir mielies en sonneblom. 4 boorgate waarvan 1 toegerus is en 9000l gee en die ander gee 2500l/h. Beesheining in 7 kampe verdeel waarvan 2 lande is. 3 watertenks onderskeidelik 10 000 en 2x5000l. Wild kom voor: koedoes, klein wild

326 ha Farm in Kroonstad

Kroonstad, Free State

Die is 'n goeie vee en saaiplaas met 2 groot weidingskampe (126 ha) en die kampe word van water voorsien. Die drade is in 'n goeie toestand en daar is 3 landekampe met Avalon tipe grond. ( 80 - 120 cm diep) die lande kamp is 200 ha groot. Geen woonhuis, store of werkershuise kom voor nie. Daar is 4 Boorgate wat toegerus is met 1 windpomp en 2

1149 ha Farm in Bethlehem

Bethlehem, Free State

1149 Hektaar saaiplaas in die Bethlehem distrik in die mark. Bemarkingsprys: R27 000 000 Hierdie 1149 hektaar plaas het 4 titelaktes wat gesamentlik of afsonderlik te koop is. 30 km vanaf Bethlehem geleƫ. 549 ha goeie sand-leem lande 600 ha natuurlike weiding verdeel in 17 kampe, almal met water toegerus. n Grootvee eenheid is 3 ha Drade is in n

1126 ha Farm in Bethlehem

Bethlehem, Free State

SOLE MANDATE This 1126 ha Crop farm is situated in one of the prestige farming area in the Eastern Free State (35 km from Bethlehem, 25 km from Reitz and 40 km from Petrus Steyn) and offers the following: Approximately 850 ha high potential arable lands, ideal for corn, beans, sunflower, potatoes and wheat as well as 150 ha of natural grazing
Farms Saaiplaas
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)