Reitz Farms

 |  Reitz Farms For Sale
15 properties
Refine Search
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  Reitz Farms
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

10 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

Gasteplaas en Trou-venue naby Reitz te koop. As jy in die gasvryhiedsbedryf belangstel en n besigheidsgeleentheid in die platteland soek is hierdie gasteplaas een van die beste beleggings waarna jy kan kyk. Hierdie 10,67 ha eiendom is geleë naby Reitz in die Oos-Vrystaat, ongeveer 180 km vanaf Johannesburg en 300 km vanaf Bloemfontein. Die hoof

180 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

180 ha Farm in the Reitz district for sale. 180 ha Plaas in die Reitz distrik in die mark. Hierdie plaas is op die welbekende Tarzan pad in n bo-gemiddelde goeie saai area in die Oos-Vrystaat, 25 km vanaf Reitz, 35 km vanaf Bethlehem en 40 km vanaf Petrus-Steyn. Die plaas bestaan uit 60 ha hoë potensiaal lande maar kan verdubbel word. 120 ha goeie

303 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

303 ha Reitz farm for sale. Located between Reitz and Petrus-Steyn in a high rainfall area. The Liebenbergsvlei flows through the farm. The Liebensbergvlei is fed by the Hoogland water scheme that carries water from the Katse dam to the Vaal dam. There are 50 000 m? registered irrigation rights. There are 80 ha of arable land of which 60 ha are

454 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

454 ha Reitz plaas te koop. Hierdie plaas is tussen Reitz en Bethlehem geleë. Hierdie plaas het n goeie infrastruktuur met 2 gerieflike woonhuise en verskeie buitegeboue en store. Daar is 240 ha goeie lande en 214 ha weiding. Hierdie plaas is vroeër as melkplaas gebruik en daar is van die lande omskep in aangeplante weidings.

180 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

180 ha Plaas in die Reitz distrik in die mark. Hierdie plaas is op die welbekende Tarzan pad in n bo-gemiddelde goeie saai area in die Oos-Vrystaat, 25 km vanaf Reitz, 35 km vanaf Bethlehem en 40 km vanaf Petrus-Steyn. Die plaas bestaan uit 60 ha hoë potensiaal lande maar kan verdubbel word. 120 ha goeie gemengde rooigrasweiding. Daar is n spruit

101 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

101 ha in die Reitz distrik in die mark. Hierdie plaas is 35km vanaf Reitz en 50 km vanaf Bethlehem geleë in n baie goeie saaigedeelte met 60 ha hoë potensiaal lande waar daar hoofsaaklik mielies, boontjies en aartappels verbou word. Presisie kalk word toegedoen en die kontoere is in n goeie toestand. Die plaas het goeie natuurlike gemengde
Gasteplaas en Trou-venue naby Reitz te koop. As jy in die gasvryhiedsbedryf belangstel en n besigheidsgeleentheid in die platteland soek is hierdie gasteplaas een van die beste beleggings waarna jy kan kyk. Hierdie 10,67 ha eiendom is geleë naby Reitz in die Oos-Vrystaat, ongeveer 180 km vanaf Johannesburg en 300 km vanaf Bloemfontein. Die hoof
955 ha Plaas tussen Reitz en Frankfort te koop. Hierdie pragtige Oos-Vrystaat plaas is in die mark vir R14 100 per ha en bied die volgende: 286 ha lande. 200 ha Eragrostis aangeplante weiding lande. 469 ha Natuurlike weiding wat bestaan uit gemengde rooigrasweiding en baie vleiweiding. Veehanteringsgeriewe. Drade is in n goeie toestand. 5 Boorgate

10 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

All facilities: 1 Maternity house -16 crates 1 Maternity house - 16 crates 1 Maternity house - 33 crates 1 Bear number ( 5 young piglet pins, 12 bear pins and 18 crates) 1 Dry sow stable - 90 crates and 8 growth pins 1 Dry sow stable - 122 crates 1 Weaning cage - 24 pins with kennels 1 Weaning cage - 20 pins with kennels 1 Weaning cage - 8 pins wit...
This farm is 428ha and located approximately 20 kilometer North of Reitz in the direction of Tweeling. Arable land is 75ha, permanent pasture 65ha and 288 ha natural grazing. The farm is well developed with camps and water supply in every camp camp. Bore holes and dams supply the water facilities in the camps. There is a store on the farm as well
Farms Reitz
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)