&erbolt Farms

 |  &erbolt Farms For Sale
8554 properties
Refine Search
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  &erbolt Farms
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

258 ha Farm in Lindley

Lindley, Free State

This ideal mixed 258 ha farm consists of a shed with cement floors of 13x24 m. The 3 bedroom, 2 bathroom sandstone house is still in construction. There is ample water, 3 boreholes, 1 wind mill, submersible pump, 2 dams . A sheep shed is also on this farm. Boundary fences are new.

26 ha Farm in Marquard

Marquard, Free State

Modern _ Farm Style Living This unique 26ha farm have all the specs you need. Close to town, land for farming, very modern fittings and features. The farm consists of 3 title deeds, the main house and a separate flat let. The main family home provides you with 4 bedrooms, 2 bathrooms, modern kitchen, spacious entertainment area that leads out to

647 ha Farm in Marquard

Marquard, Free State

This unique farm is situated This unique farm is situated in the sought-after Koranna Mountain area in the Eastern Free State, close to Excelsior, Clocolan, Marquard and Winburg. 647ha Tourist attraction High Potential Farm Abundant Water Mixed grazing with 25ha of old lands and 20ha of excellent Smutsvinger camps. The farm provides you with lots

2240 ha Farm in Marquard

Marquard, Free State

THE JEWEL OF THE EASTERN THE JEWEL OF THE EASTERN FREE STATE BREATH TAKING VIEWS LUXURY ACCOMMODATION HISTORICAL HISTORY Deep in the heart of the Eastern Free State, hidden in wondrous nature, lies the Koranna Mountains. At the foot of this mountain you will find this magnificent jewel! Time stands still as the sunrises and sunsets remind you of th...

189 ha Farm in Memel

Memel, Free State

189 ha Leefstylplaas in die Memel distrik te koop. Hierdie ongerepte juweel in die Oos-Vrystaat word op die oomblik as gasteplaas bedryf en bied jou meer as net mooi natuurskoon. Hierdie karaktervolle plaas is aan die voet van die Drakensbergreeks wat bestaan uit golwende vlaktes en bergagtige gedeeltes in n hoë reënvalstreek met hoofsaaklik suur...
878 ha Memel weidingsplaas te koop. Hierdie goeie weidingsplaas is 17 km oos vanaf die klein dorpie Memel in die Oos-Vrystaat, in n skilderagtige mooi area wat bestaan uit groen golwende heuwels, plat vlaktes en pragtige sandsteen-berge. Hierdie is uitstekende beeswreld met n gemiddelde reënval van 1000 mm per jaar met n grootvee-eenheid van 3 4 h...
Gasteplaas en Trou-venue naby Reitz te koop. As jy in die gasvryhiedsbedryf belangstel en n besigheidsgeleentheid in die platteland soek is hierdie gasteplaas een van die beste beleggings waarna jy kan kyk. Hierdie 10,67 ha eiendom is geleë naby Reitz in die Oos-Vrystaat, ongeveer 180 km vanaf Johannesburg en 300 km vanaf Bloemfontein. Die hoof in...
955 ha Plaas tussen Reitz en Frankfort te koop. Hierdie pragtige Oos-Vrystaat plaas is in die mark vir R14 100 per ha en bied die volgende: 286 ha lande. 200 ha Eragrostis aangeplante weiding lande. 469 ha Natuurlike weiding wat bestaan uit gemengde rooigrasweiding en baie vleiweiding. Veehanteringsgeriewe. Drade is in n goeie toestand. 5 Boorgate ...
1358 ha in die Senekal distrik in die mark. Hierdie plaas is 30 km vanaf Senekal, 45 km vanaf Ficksburg en 42 km vanaf Marquard in n pragtige gedeelte wat uitkyk oor die Malutiberge. Daar is 451 ha goeie lande waar presisie boerdery gedoen word en karteringskaarte beskikbaar is. Hier word hoofsaaklik mielies, boontjies en sonneblomme geplant. Daar ...
1628 ha Senekal plaas te koop. Hierdie is een van die beste weidingsplase in die area met bogemiddelde goeie natuurlike weiding. LANDE: 400 ha 500 mm Diep lande wat l in n Noord/Suid rigting waar hulle hoofsaaklik mielies en sonneblom produseer. WEIDING 1150 goedopgepaste gemengde rooigras weiding. AANGEPLANTE WEIDING 30 ha Erogrostis lande 70 ha G...
Farms Anderbolt
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)