Hierdie plot is welbekend vir sy baie water en het 9 boorgate. Die plot het reeds ongeveer 100 lemoenbome asook n paar suurlemoenbome, nektariens en naartjies wat jaarliks geoes word. Daar is 4 damme waarvan 1 dam vir die lemoenboord se besproeiing gebruik word. Die plot het ook n toe skaapkraal, laaibank en groot stoor. Die huis het 4 slaapkamers