Die Heuwel Farms For Sale

5 properties
Refine Search
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  Die Heuwel Farms For Sale
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

428 ha Farm in Ficksburg

Ficksburg, Free State

428 ha in die Ficksburg distrik in die mark. Hierdie plaas is 33 km vanaf Ficksburg, 38km vanaf Senekal en 48 km vanaf Marquard geleë. Hierdie plaas bestaan uit plat vlaktes en golwende heuwels in n pragtige gedeelte in die Oos-Vrystaat. Daar is 165 ha lande asook 23 ha aangeplante weiding. Die weiding is verdeel in 13 kampe. Gemiddelde reënval

397 ha Farm in Ficksburg

Ficksburg, Free State

397 ha Veeplaas tussen Ficksburg en Senekal in die mark. Die plaas word bemark teen R7 300 per hektaar. Hierdie plaas is 37 km vanaf Ficksburg, 37 km vanaf Senekal en 47 km vanaf Marquard met n pragtige uitsig oor die Maluti-berge. Die plaas bestaan uit plat vlaktes, golwende heuwels en n paar hoër koppe. Goeie natuurlike weiding asook aangeplante

Vanrhynsdorp Farm For Sale

Vredendal, Western Cape

LIEFLIKE NAMAQUALAND PLAAS 6.257Ha Namaqualand Plaas gele� 100km Noord-Noordwes van Vanrhynsdorp. Die plaas is in total omhein, jakkalsproef, heeltemal gepak met klip en is geldeeltelik ge�lekrifiseerd. Van die heinings is splinternuut en onslangs gespan. Daar is genoegsame water op die plaas en daar �n baie goeie infrastruktuur in plek. VELDTIPE

Vanrhynsdorp Farm For Sale

Vredendal, Western Cape

LIEFLIKE NAMAQUALAND PLAAS 6.257Ha Namaqualand Plaas gele� 100km Noord-Noordwes van Vanrhynsdorp. Die plaas is in total omhein, jakkalsproef, heeltemal gepak met klip en is geldeeltelik ge�lekrifiseerd. Van die heinings is splinternuut en onslangs gespan. Daar is genoegsame water op die plaas en daar �n baie goeie infrastruktuur in plek. VELDTIPE
878 ha Memel weidingsplaas te koop. Hierdie goeie weidingsplaas is 17 km oos vanaf die klein dorpie Memel in die Oos-Vrystaat, in n skilderagtige mooi area wat bestaan uit groen golwende heuwels, plat vlaktes en pragtige sandsteen-berge. Hierdie is uitstekende beeswreld met n gemiddelde reënval van 1000 mm per jaar met n grootvee-eenheid van 3 4
Farms Die Heuwel For Sale
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)