Historic farm for sale between the Swartberg Mountains.
Boerdery kommoditeite: Uiesaad, Wortelsaad, Vrugte, Skaap en Waterbottelering.
Waterbrom uit die Swartberg kom met pyplyn na opgaardam (130 000 Kub m), waarvandaan 'n besproeiingstelsel na onderskeie lande en boorde gaan - alle onder gravitasiedruk. Die waterbrom word gedeel met die buurman