97 ha plaas in die Harrismith distrik te koop.
Hierdie klein plasie is direk langs die N3 geleë. Die maklike toegangsroete maak hierdie eiendom ook geskik vir moontlike besigheidsontwikkeling. Hier is nie net n spog woning nie maar ook goeie natuurlike weiding en 66 ha hoë potensiaallande waar daar tans mielies en boontjies geplant word -maar ook...
193ha Plaas met besproeiingsregte in die Warden distrik.
Hierdie plaas is 12 km vanaf Warden geleë en bied die volgende:
112 ha Natuurlike weiding. (Grootvee-eenheid is 3 Ha.)
70 ha Hoë potensiaal lande. Daar is 138 470 m3 geregistreerde besproeiings regte uit die Wilgerivier waarmee ongeveer 34 ha lande besproei kan word.
2 Toegeruste Boorgate.
...
947 Hektaar plaas in die Harrismith distrik in die mark.
Hierdie pragtige Weidingsplaas l in n hoë reënval gebied, aan die voet van Platberg naby Harrismith, op die N3 roete na Natal.
Hier is alles wat die Oos-Vrystaat jou kan bied, asemrowende natuurskoon, asook uitstekende boerdery potensiaal.
Hierdie waterryke plaas het baie natuurlike strome ...
Besproeiingsplaas in die Oos-Vrystaat
Hierdie 1494 ha is verseker een van die beste saaiplase in die Oos-Vrystaat.
- Hierdie plaas is in die Harrismith distrik met n maklike toegangsroete vanaf die N3.
- 780 ha Hoë potensiaal sand/leem lande waarvan 173 ha besproeiings lande is.
606 000 m3 geregistreerde waterregte uit n dam wat in n standhoudende...
3394 ha Besproeiingsplaas in die Harrismith distrik in die mark.
Hierdie plaas is naby Warden in die Oos-Vrystaat geleë in n hoë reënvalstreek, een van die beste boerdery areas in Suid-Afrika. Al die plase l aan die rivierfront van die Corneliusrivier.
Van die 3394 hektaar is 1480 ha lande waarvan 500 ha besproei word. Die besproeiing word gedoe...
This small 32HA farm is situated 8km from Harrismith alongside the tar road going to Verkykerskop. 28 Hectares is arable. Infrastructure and open steel structure of 100m2 and a borehole fitted with a windmill.
No Eskom Power.
Waterryke 1385ha -weidingplaas, geleë op die eskarp van die Drakensberge in die Noordoos-Vrystaat, aan die bolope van die Wilgerivier. Watervoorsiening is uitstekend en sluit in n dam met n oppervlak van 15 ha, asook 2 kleiner damme wat uitstekende forelhengel kan toelaat. Weiding bestaan uit hooglandgrasveld met klowe, vleie en platoweiding. Geel...
OWN YOUR OWN FARM IN THE FREE STATE
Farm while you also have the pleasure to have a wonderful view of the Maluti Mountains in a distance. Best of both !!!
188 ha - 219.446 morgen picturesque farm with beautiful Lesotho as a back drop, breathtaking mountain views !!! 58 ha agricultural land, 60 ha grazing. Three fountains - three dams. 40 ha
Die plaas bestaan uit 4 weidingskampe en die kampe is van water voorsien. Geen aangeplante weiding kom voor nie.
Daar kom 200 ha se lande kampe voor. Die tipe lande wat voorkom is sand leem.
Daar is ook 4 Boorgate en 1 is toegerus met n dompelpomp. 2 Gronddamme kom voor. 5 Sementdamme
Daar is n 1500 vkm meter se woonhuise voorkom.4 Store, 10 Werker...
Die mooi 377 ha grond kom selde in die mark. Daar is 1 weidingskamp en is gespan met wildwering. 2 Boorgate kom ook voor wat toegerus is met dompelpompe. Daar is ook 50 ha ingelyste water, ontwikkelde regte van 117 ha. Daar is 'n Armania dam.Daar is ook 'n 1000 vkm saal met kerk met ambisieblokke. 2 - 10 rondawels, 7 Charlets, Onvangsarea van ongev...