farm sales

7265 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  farm sales
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
O/164 Vakansie oord te koop buite Bela Bela 21,413 ha wildwerende omheide plaas, eiendom is plat met pragtige savanna en is boomryk. 3 boorgate waarvan 1 toegerus is vir gebruik, ander 2 moet skoongemaak en getoets word. 3 km wandelpad met n piekniek plekkie en waterpunt. Kleinwild kom voor, bosbokkies, rooibokke, steenbokkies, vlakvarke, bosvarke,...
1820 - 21Ha plot te koop buite Bela Bela Pragtige huis met 5 slaapkamers en 2 badkamers. Baie groot studeerkamer, sitkamer en eetkamer. Die gesinskamer is ook baie ruim. Ruim kombuis met baie ingeboude kaste en ooghoogte oond. Aparte opwas geriewe Groot stoepe met diefwering. Dubbel motorhuis, swembad. Groot oop stoor van 200m2 Braaikuiken hok 2 pa...
This beautiful nature loving getaway is a 6.1 ha guest lodge, about 4 km away from Bela Bela. It has a main house which consists of 3 Bedrooms, 2 Bathrooms, open kitchen and lounge suit. Also consist of a storeroom, staff room and bathroom. There's also 4 self catering chalets fully furnished with on-suit bathrooms. Stunning swimming pool and lapa ...
59,69ha wildsplaas met wildwering. listing 1765 Baie mooi natuur met mooi groot maroela bome en doringbome. Grasdak hoofhuis het 2 slaapkamers, waarvan die hoofslaapkamer en suite is. 2 de badkamer met stort, toilet en wasbak. Lugversorging in die huis. Sitkamer en eetkamer op oopplan. Kombuis met spens en aparte opwasgeriewer, en waskamer. Groot a...
2199 - 20ha plaas buite Bela Bela Ongeveer 1000 pekanneut bome, 3 verskillende variteite. Bome is in blokke aangeplant, 500 bome 8 jaar oud en 500 bome 4 jaar oud. Reeds in produksie Bome is onder mikro-besproeiing. Neutkraker toerusting. 2 Toegeruste boorgate, 1 vir huislike gebruik en ander boorgat vir die pekanneute. Opgaardam, watertenks. Moede...
Hierdie 5Ha eiendom grens aan Negester ontwikkeling en is die ideale plek om as gastehuis te ontwikkel of net te kom aftree. Loopafstand van Negester hoofhek en algemene sekuriteit baie goed.Gedeelte van ingangs pad reeds geteer. Moderne en netjiese 3 Slaapkamer huis met oopplan kombuis en groot karoo stoep. Genoeg kaste en Inloop kas in Hoofslaapk...
2152 - Drie luukse woonhuise (nuut) op leefstyl hoewe. 21 Ha plot plat grond 4 toegeruste boorgate met baie sterk water, 1 gronddam en sinkdam waaruit besproei word. Afgekampte kraal vir beeste Omhein met beesheining Alle geboue is ongeveer 4 jaar oud. Hoofhuis 300m2 Die hele huis het teelvloere Baie groot stoep met afdakke vir 4 voertuie Groot sit...
NO SAND ROADS. Well build low maintenance 3 bedroom house with no cracks or leaks. Burglar bars throughout. All doors have security gates. Passage security gate. Knotty pine ceilings, floors mainly tiled. Main bedroom carpeted with walk in closet and full en-suite bathroom. Kitchen: Wooden cupboards. Electric hob. Eye level oven. Nook. Combined lau...
2196 - 1,23ha plot buite Bela Bela. Die plot is nog in die urban edge development van Bela Bela Munisipale krag en water en 1 toegeruste boorgat waarvan die water vir die besproeiing van die plot aangewend word. 4 Slaapkamer huis met 3 vol badkamers. Studeerkamer en werkskamer wat ook as ekstra kamers aangewend kan word. Mooi kombuis met gasstoof e...
This 51.7ha farm ( Tweefontein ) in Bela Bela is located diagonally across the road from Sondela Nature Reserve & Spa. The land is extremely cultivable and there is a borehole with pump on the property. There is a 1 bedroom, 1 bathroom farmhouse. 4 rondavels, 1 with a bathroom. Another partially built farmhouse too. To cool off from the summers
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)