Die huis is gebou - gemik op die familie aspek, groot oop leef areas, oop ruim kombuis met ekstra pak plek, graniet blaaie sowel as spens en opwas kamer vir jou gehalte!Groot wye trappe na bo, 4 kamers(waarvan 2 Hoof En-suite badkamers het) met 3.5 badkamers, Kantoor met klein kombuisie en verkeie balkonne wat na buite ly, stoep en die huis het
KOUE BOKKEVELD
Lieflike familie huis vir n groot gesin met n groot pragtige uitgelgde boomryke tuin en ongelooflike berguitsigte oppad na die Cedarberge. Die huis het n ingangs protaal en gebakgte klei teels met "vaulted ceilings". Die huis is semi dubbel verdieping. Die hoof slaapkamer het n en-suite badkamer en inloop kaste en n lieflike balkon
KOUE BOKKEVELD
Lieflike familie huis vir n groot gesin met n groot pragtige uitgelgde boomryke tuin en ongelooflike berguitsigte oppad na die Cedarberge. Die huis het n ingangs protaal en gebakgte klei teels met "vaulted ceilings". Die huis is semi dubbel verdieping. Die hoof slaapkamer het n en-suite badkamer en inloop kaste en n lieflike balkon
59,69ha wildsplaas met wildwering. listing 1765
Baie mooi natuur met mooi groot maroela bome en doringbome.
Grasdak hoofhuis het 2 slaapkamers, waarvan die hoofslaapkamer en suite is.
2 de badkamer met stort, toilet en wasbak. Lugversorging in die huis.
Sitkamer en eetkamer op oopplan.
Kombuis met spens en aparte opwasgeriewer, en waskamer.
Groot
Saai en Weiding plaas!
Die plaas het 40ha lande en 140ha widing en 12 binne-kampe. Daar is ook 12 ton voertorings.
Daar is baie water wat afkomstig is van 'n standhoudende spruit, 5 grond damme en 3 fonteine.Die pompstasie is ook toegerus met Escom krag.
Hierdei plaas leen hom ook toe vir Eco-toerisme en beskik oor 'n saal met kroeg wat genoeg
'n Netjiese en aantreklike huis met baie groot motorafdakke geleë in Brits Laerskool area, feitlik hele erf onder plaveisel, net 'n klein gedeelte tuin naby die voorstoep van die huis, sitkamer, eetkamer, TV kamer, baie goed ingerigte kombuis met elektriese stoof en gasstoof met plek vir dubbele yskaste, langs kombuis is spens met baie rakke, 3
Luukse woonhuis te koop in Vrede, Oos-Vrystaat te koop.
Hierdie ruim, goedversorgde woonhuis is in Vrede, n rustige plattelandse omgewing, minder as 200 km vanaf Gauteng in die hartland van die Noord-Oos Vrystaat. Hierdie pragtige familie woning spog met bogemiddelde goeie afwerkings en bied die volgende:
- 2912 m Dubbel erf
-5 Slaapkamers met
Wildsplaas te koop buite Roedtan met baie goeie infrastruktuur
Slaapkamers, 2 badkamers, gaste toilet.
Sitkamer, eetkamer, tv kamer
Studeerkamer, geweerkamer met instap kluis
Kombuis met aparte opwasgeriewe en spens.
3 Toesluit motorhuise
Eskom krag 3 Fase 1 Toegeruste boorgat met dompelpomp. 2000 galon per uur 9000 liter
30 x 25m stoor. Slagkamer
1745 - Vaalwater Hoenderplaas te koop.
8 Hoenderhokke waarvan 7 gebruik word vir broilers en een is vir l henne.
Stoorkamers vir voer vir hoenders.
Oop skuur vir toerusting.
2 lande vir gewasse met besproeiing
2 Weidings kampe
Skaapkraal en beeshanterings geriewe
Afdakke vir 3 voertuie
Werkskamer of motorhuis vir 2 voertuie plus motorhuis onder hui...
97 ha plaas in die Harrismith distrik te koop.
Hierdie klein plasie is direk langs die N3 geleë. Die maklike toegangsroete maak hierdie eiendom ook geskik vir moontlike besigheidsontwikkeling. Hier is nie net n spog woning nie maar ook goeie natuurlike weiding en 66 ha hoë potensiaallande waar daar tans mielies en boontjies geplant word -maar ook