badkamer modern

28 properties
Searches related to "Badkamer Modern" :

Badkamer Modern

|

Moderne Badkamers

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  badkamer modern
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

3 Bed Rietondale House To Rent

Pretoria Central, Gauteng

Mooi opgegradeerde 3 slpk woonstel/huis - Rietondale, PretoriaGEEN TROETELDIERE! Hierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 3 ruim slaapkamers, 2 moderne badkamers , oop plan kombuis met aparte opwas/laundry. Ruim woon vertrek en eetkamer. Ingeboude kaste met baie pakplek. Stoep en tuin. Pre-paid

1 Bed Rietondale Apartment To Rent

Pretoria Central, Gauteng

Mooi opgegradeerde en ruim 1 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 1 ruim slaapkamer, 1 moderne badkamer , kombuis en ruim woon vertrek met kaggel. Ingeboude kaste met baie pakplek. Klein stoepie en klein tuintjie. Pre-paid elektrisiteit en water. Tuindienste

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

Is privaatheid vir jou belangrik? Hierdie huis in die bos is beslis die antwoord. 'n Nuutgeboude oopplan kombuis en leefarea wat direk op die stoep uitloop, 'n instap-spens om van te droom en 'n aparte opwaskamer. Drie slaapkamers elkeen met 'n moderne en suite badkamer asook 'n skuifdeur wat op die stoep uitloop. Die stoep is ruim en die onderdak

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

Hierdie besondere argitek ontwerpte huis is 'n ervaring wat nie gemis moet word nie. Baie ruim, lig, sonnig, modern en boonop baie privaat. Wat meer wil jy h�? Vandat jy voor die dubbel motorhuis met sy aparte werkskamer stop, nooi die huis jou behoorlik binne.'n Pragtige tuin met min moeite is jou eerste indrukke. Die huis bied 'n ruim oopplan
This 2 bedroom, 2 bathroom apartment is situated on the second floor in the beautiful retirement village, Olive Crescent. The Apartment offers an open plan kitchen, dining - and living room. The units have high ceilings which creates a spacious and modern feel.The unit is tiled throughout except for the bedrooms which are carpeted. The main
1745 - Vaalwater Hoenderplaas te koop. 8 Hoenderhokke waarvan 7 gebruik word vir broilers en een is vir l henne. Stoorkamers vir voer vir hoenders. Oop skuur vir toerusting. 2 lande vir gewasse met besproeiing 2 Weidings kampe Skaapkraal en beeshanterings geriewe Afdakke vir 3 voertuie Werkskamer of motorhuis vir 2 voertuie plus motorhuis onder hui...
Pragtige eenheid te koop:2 slaapkamer met 1 badkamer, oop plan sit en eetkamer, kombuis met spenskas, TV kamer, 1 motorhuis, afdak en een oop parkering.Die absolute gesogte Zambezi Aftree Oord is gelee in Montana, in die noorde van Pretoria, gerieflik naby die N1-Hoofweg en naby groot hospitale.Zambezi Aftree-oord bestaan uit twee deeltitelskemas
andnbsp;See English below the Afrikaans descriptionandnbsp;andnbsp;andnbsp;PUIK WAARDE VIR GELD IN HIERDIE TUISTE WAAR DIE HART ISandnbsp;andnbsp;andnbsp;PRAGTIGE MODERNE 2-SLAAPKAMER, 2 BADKAMER, GRONVLOER EENHEIDandnbsp;andnbsp;andnbsp;Hierdie pragtige groot grondvloereenheid in �n uitmuntende goedgele�kompleks in die hartjie van Hartenbos is
Badkamer Modern
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)