EOJ25599 : Before entering the beautiful Baviaanskloof Wilderness area, the little town of Patensie is your last stop en route. This vacant land is already cleared and available for you to come build your dream home with a beautiful peaceful view. This picturesque little town is surrounded by orange orchards, and stretches out beneath the majestic
Met n stoep wat strek van die ooste tot die suide kant van die huis kan jy heeldag n gemaklike sitplek kry.
Daar is n heerlike koel briesie deur die huis vir die warm somersdae en tussen die antrasiet stoof in die sitkamer en die koolstoof in die kombuis sal jy nie eers besef wanneer dit winter in Petrus Steyn is nie.
n Baie rustige atmosfeer oorva...