O/172 Pragtige 4 slaapkamer huis 'n private natuurreservaat. Die reservaat is half pad tussen Bela Bela en Thabazimbi.
4 Slaapkamers, 2 badkamers, 2 Eetkamers, 2 Sitkamers.
Dubbel motorhuise, afdakke, oop parkering.
Lapa met ingeboude braai en swembad.
Pragtige kombuis met aparte opwasgeriewe.
Die eiendom kom met 'n 40% aandeel in die 3220ha