Hierdie besondere argitek ontwerpte huis is 'n ervaring wat nie gemis moet word nie. Baie ruim, lig, sonnig, modern en boonop baie privaat. Wat meer wil jy h�? Vandat jy voor die dubbel motorhuis met sy aparte werkskamer stop, nooi die huis jou behoorlik binne.'n Pragtige tuin met min moeite is jou eerste indrukke. Die huis bied 'n ruim oopplan
Is privaatheid vir jou belangrik? Hierdie huis in die bos is beslis die antwoord. 'n Nuutgeboude oopplan kombuis en leefarea wat direk op die stoep uitloop, 'n instap-spens om van te droom en 'n aparte opwaskamer. Drie slaapkamers elkeen met 'n moderne en suite badkamer asook 'n skuifdeur wat op die stoep uitloop. Die stoep is ruim en die onderdak
Jou soektog is beslis verby met hierdie nuutgeboude eiendom. Die huis bied 'n groot oppplan kombuis, leefarea met 'n droom kombuis, aparte opwasarea en groot instapspens. Die ruim hoofslaapkamer met pragtig en suite badkamer is privaat en gaan direk in die tuin uit. Die stoep met sy ingeboude braai kyk direk op die reservaatgedeelte uit en is die
Beplan julle om twee gesinne te akkommodeer, terwyl privaatheid nie ingeboet moet word nie? Hierdie is beslis die antwoord.Die hoofhuis bied 'n oopplan kombuis, leefarea asook twee slappkamers met en suite badkamers. Die huis is baie ruim, lig en reg vir intrek en bly. Die lapa bied heerlike kuierplek asook 'n ingeboude braaiarea. Verder is daar 'n...