aftree oord pretoria

28 properties
Searches related to "Aftree Oord Pretoria" :

Aftree Oord Pretoria

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  aftree oord pretoria
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Lovely 3 bedroom apartment in prestigious retirement resort. Open plan living area and kitchen. 1 Garage A must see!!Baie mooi 3 slaapkamer wooneenheid in gesogte aftree-oord. Oopplan leefarea en kombuis. 1 Garage

3 Bed Montana House For Sale

Pretoria North, Gauteng

Aftree oord in die warm noorde van Pretoria wat klem le op versorging en ondersteuningsdienste wat werklik 'n verskil maak aan die lewenskwaliteit van die oord se inwoners. Naby aan winkel sentrums en die N1. -Moderne en volledig toegeruste 24-uur sorgeenheid -Mediese spreekkamer(algemene praktisyn en fisioterapeut) -Eetsaal -Ontspanningsaal vir
bo 50 jaar welkom.Gewilde Aftree-Oord in Montana, Pretoria1 Slaapkamer woonstel te huurOop-plan kombuis en sitkamerBalkonAparte kamer en badkamer met groot stortSiekeboeg en Paniek knoppie diensEetsaal en HaarsalonSpaar met Koop kragSkakel Quintion gerus om te kom kyk !
This well located 3 bedroom retirement property offers: An open plan lounge and dining area with a modern kitchen, 3 bedrooms and 2 bathrooms... Die Oord is geleë in Montana, in die noorde van Pretoria, gerieflik naby die N1-Hoofweg en naby groot hospitale. Bougainvilla Aftree-oord bestaan uit twee deeltitelskemas wat oorhoofs bestuur word deur 'n
Uiters netjiese 2 slaapkamer eenheid met 2 badkamers, oop plan leef vertrekke en kombuis, opwas area, patio, 1 toesluit motorhuis en 'n pragtige tuin. Die eenheid is ten volle nuut oorgedoen. Binne die oord is 'n 24uur mediese sentrum en saal ( Etes word ook afgelewer by eenheid ). Hierdie aftree oord is baie popu�r en in aanvraag. Maak GOU vir
Pragtige twee slaapkamer, twee badkamer, motorhuis met motor afdak gelee in die pragtige Bougainvilla Aftree Oord in Montana Tuine.Ingesluit in Levys:Water,goeie sekuriteit, tuindienste, koopkrag. Nasorgsentrum. Naby groot besighede , Dokters , hospitaal.15 etes per huis per maand.Maak n afspraak om te kom kyk na die pragtige huis
Hierdie huis is gelee in n aftree oord bokant Sefako Makgatho (voorheen Zambezi rylaan) in Montana Park. Die huis betaan uit 3 slaapkamers, twee badkamers, baie groot leef area en aparte kombuis. Daar is ook n toegeboude sonstoep en groot onderdak binnehof by die agterdeur. Enkel motorhuis en stoorkamer.
Pragtige ruim 3 slaapkamer, 2 badkamer, dubbel motorhuis, afdak vir 2 motors en oop pakerking vir 3 motors in die pragtige Bougainvilla Aftree oord te koop.. U kry n oord met goeie sekuriteit, interkom stelsels, tuindienste en water ingesluit in die maandelikse heffing, Nasorg afdeling sou u dit nodig kry. 15 verpligte middag etes,heerlike gesonde
Hierdie woonstel is gelee in die Versorgings Afdeling van Zambezi Aftree Oord. Die woonstel bestaan uit n oopplan kombuis en woon area, een slaapkamer met n badkamer, stoep wat uitloop op n grasperk. Hierdie is ook n rystoel vriendelike eenheid. Die maandelikse heffing sluit in 15 etes per maand, skoonmaak dienste eenmaal per week asook die was
IS U OPSOEK VIR N WONDERLIKE VERSORGINGS OORD VIR U OUERS? (Deel titel) Net die plek waar u pa of ma kan kom bly met volle versorging daaliksEen slaapkamer, een badkamer eenheid dadelik beskikbaar in die pragtige Zimbezi Aftree Oord in Montana Tuine! Naby groot winkels!Versogingspakket vir een persoon R4200.00, tweede persoon R3222.00 per
Aftree Oord Pretoria
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)